Die Letterkundeassosiasie van Suid-Afrika (LASA) beywer homself vir die bevordering van die studie van literatuurwetenskap en vergelykende literatuurstudie. Lidmaatskap is oop vir enige navorsers en dosente werksaam op die terrein van die literatuurstudie (in enige taal).
Meer oor ons »